Jane Le Roux Makelaars

Jane Le Roux Makelaars

Share

08/05/2022

Aan al die moedertjies op my blad.🌸🌸🌸

01/01/2022

Mag dit n Voorspoedig Nuwe jaar wees vir almal. My wens vir julle is goedheid en guns uit die hand van ons Hemelse Vader. πŸŒΈπŸ’

26/11/2021
09/05/2021

Gelukkige Moedersdag vir al die pragtige modertjies daar buite. May God bless and keep you. 🌸

01/02/2021

RYBEWYSE GERAAK DEUR COVID-19-GRENDELTYD
Die Minister van Vervoer het op 22 Julie 2020 die Regulasies in verband met die verstryking van rybewyse gewysig.
Die wysigings word in die Staatskoerant, nommer 43539 van 22 Julie 2020, soos volg aangetoon:
β€œ6. Geldigheidstydperk van rybewyse
1. Alle leerlinglisensies, rybewyskaarte, tydelike rybewyse en professionele bestuurspermitte wat gedurende die tydperk
van 26 Maart 2020 tot en met 31 Augustus 2020 verstryk, sal as geldig beskou word en hul geldigheidstydperk sal met
nog ’n grasietydperk tot 31 Januarie 2021 verleng word.
2. Alle motorvoertuiglisensies, tydelike permitte en padwaardigheidsertifikate wat gedurende die tydperk van
26 Maart 2020 tot en met 31 Mei 2020 verstryk het, sal as geldig beskou word en hul geldigheidstydperk sal met nog ’n
grasietydperk tot 31 Augustus 2020 verleng word.
3. Motorhandelaarsnommers wat verstryk het gedurende die tydperk van 26 Maart 2020 tot en met 31 Mei 2020, word as
geldig beskou en met nog ’n grasietydperk verleng wat op 30 November 2020 eindig.”
In ooreenstemming met vorige regulasies, het ons ’n toegewing gemaak om alle lisensies en permitte tot 31 Desember 2020
as geldig te beskou. Gegrond op hierdie nuwe wysigings, sal ons die grasietydperk vir ons polishouers tot 31 Maart 2021
verleng. Vir die doeleindes van ons versekeringskontrakte, sal alle rybewyse, lisensies en permitte wat van 1 Maart 2020 tot
en met 31 Augustus 2020 verstryk het as geldig tot en met 31 Maart 2021 beskou word. As die egtheid van die lisensies wat
verstryk het, bevestig is, sal die eis hanteer word asof die kaart steeds geldig is.

18/01/2021

JANUWORRY HUMOR

14/12/2020

Liewe Kliente en vriende. Dis al weer sulke tyd. Vir my voel dit of die jaar iewers weg geraak het. Almal wat met vakansie gaan, ry veilig. Mag 2021 vir ons almal, 'n jaar van welvaart, goedheid en guns wees.
Luister bietjie hierdie liedjie. Dis my wens vir ons almal.

https://www.youtube.com/watch?v=g5kA7o5-lLY&list=RDg5kA7o5-lLY&start_radio=1πŸ€—

Want your business to be the top-listed Finance Company in Strand?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Website

Address

Strand
7140

Opening Hours

Monday 08:30 - 16:30
Tuesday 08:30 - 16:30
Wednesday 08:30 - 16:30
Thursday 08:30 - 16:30
Friday 08:30 - 16:30