Steyn Kleynhans Music

Steyn Kleynhans Music

Share

25/06/2023

Goeiedag vriende, graag neem ek vrymoedigheid om weer my "Shuttle"- diens hier te adverteer.
Skakel/Whatsapp my gerus vir 'n geleentheid tussen die Kaapstadse lughawe en Struisbaai/Agulhas.
Ek verskaf privaatritte met my klein motortjie (VW Polo) vir een persoon of 'n paar wat saamreis. (L.w, dis nie 'n taxi nie, dus word daar nie ekstra tyd gebruik om ander kliënte te gaan oplaai nie.)
Verskeie tevrede kliënte sal met vrymoedigheid getuig van my vriendelike en professionele diens.
Ek verskaf ook ander medium/langritte na - en van verskeie bestemmings.
Ek beskik oor 'n geldige PRDP.
Steyn Kleynhans
0825608474
(Pryse op aanvraag beskikbaar per oproep/Whatsapp)

Mindscapes (An Instrumental Journey) 05/06/2023

Mindscapes (An Instrumental Journey) Steyn Kleynhans · Album · 2023 · 7 songs.

Want your public figure to be the top-listed Public Figure in Struisbaai?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Website

Address


Struisbaai