Schweizer-Reneke Rolbalklub Bowling club
10/06/2024
Schweizer Reneke
Ons eie Laura Fouche is die Seniors Meesters Dames KAMPIOEN!!!
INTERVAAL DISTRIK HET UITMUNTEND PRESTEER.
Geluk aan Hartswater se manne ook.
This weekend, the top under 30s and Veterans were in action in the Northern Cape Bowls Under 30 and Veteran Masters.
Beaconsfield Park Bowling Green Club hosted the under 30s, while the veterans played at Sol Plaatje West End Bowls Club, with all the finals being played at Sol Plaatje.
In the under 30 Masters, it was the in form CP Mathewson who was crowned champion, after defeating Driaan van Niekerk in the finals.
Kieran Kelly, the defending champion managed to secure bronze, after he came out victorious over Diann Cilliers from Sishen.
The mens veteran final was between Danie Koekemoer and Gert Opperman, both from Hartswater. In the end, Danie walked away as the champion for 2024.
In third place was Stephan Enslin from Sishen and in fourth was Wimpie du Toit from Hartwater.
The veteran ladies final was closely contested between Michelle van Zyl and LAURA FOUCHE. Laura secured the victory by one shot in the end, to be crowned champion.
In third place was Elmarie Anderson and in fourth was Louisa Williams.
Bowls South Africa Bowls 1Sport4Life
15/04/2024
Baie geluk aan julle vanaf julle Buurklub, SCHWEIZER RENEKE.
Sondagoggend langs die baan, terwyl ek die mans se semi finale (Noordkaap viere te Kimberley) gekyk het, was ek net ongelooflik trots op Intervaal se Bloemhof mansspan.
Al het hulle nie 1ste plek verower nie, het hulle Intervaal met briljante rolbal-vernuf verteenwoordig.
Ek kry die gevoel dat 2024 net die begin was van groter sukses volgende jaar.
08/04/2024
WELGEDAAN SCHWEIZER RENEKE
Die afgelope Saterdag en Sondag, 6 en 7 April, het die Intervaal viere kompetisie plaasgevind te Schweizer Reneke Rolbalklub.
Wenners in die Dames afdeling, SCHWEIZER RENEKE .
In die Mans afdeling, Bloemhof.
Schweizer Reneke se Mansspan het derde gekom en kwalifiseer ook om deur te gaan na Kimberley volgende naweek.
2de Plekke Christiana dames en Vryburg mans.
3de plekke Hartswater dames en Schweizer Reneke mans
Click here to claim your Sponsored Listing.