R3 Auto Pty Ltd

R3 Auto Pty Ltd

Share

19/12/2022

👉🏼Need some ZAK in jou SAK??🤑

🚘 Refer your family & friends to us to SELL their VEHICLE‼️

💰We will give you SPOTTERS COMMISSION for every SUCCESSFUL deal done 🤝🏼

☎️072 536 8647 / 072 682 1359

15/12/2022

Successful day in RUStenburg🤝🏼

Hier RUS ons nie 🙆‍♂️🙆‍♀️

🛻wroem-wroem!!!

03/12/2022

Ineffable ondersteun graag plaaslike besighede, daarom dra ons vandag 'n collage aan R3 Auto Pty Ltd op!

Soms is dit nodig om die ou bande te los en eerder jou kar vir 'n nuwe een in te ruil. Ons hou nie altyd daarvan nie, want 'n kar neem jou na plekke wat permanente spore op jou lewenskaart kan los. Dit kan stories vertel en vir jou lesse leer. Dit neem jou na geleenthede en stop by die plekke waarheen jy gestuur is. Gou sal jy agterkom dat 'n kar nie net 'n kar is nie. Dis sentimenteel.

Renier en Leandri is die stigters van die besigheid en wéét wat 'n kar vir jou beteken. Hier sal hulle jou in 'n japtrap help en die koop en verkoop van voertuie en trokke vir jou kan doen!

Kontak hulle hier: [email protected]

Geniet jou Saterdag!

Want your business to be the top-listed Autos & Automotive Service in Rustenburg?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address

Rustenburg