Luniek
05/05/2024
"Simplicity is the Keynote of all true Elegance" - Karl Lagerfeld
Pragtige donker groen rok te huur by Luniek , dalk vir jou volgende huweliksherdenking?
👗grootte: S - M. Lekker rek materiaal
Kleur: Donker groen boobtube
27/01/2024
Ons twee wenners, Louiza Oelofse en Leanri Reinhardt se foto-sessie saam met De Wet & Kie Fotografie en hul grimering gedoen deur House of Beauty! Dankie julle.
Julle het so mooi gelyk in jul Luniek rokke!
Die trekking vir ons kompetisie is gedoen.
En ons wenner is 🌟Louiza Oelofse🌟
Baie geluk. Jy en jou vriendin kan 'n heerlike fotosessie geniet saam met De Wet & Kie Fotografie en grimmering van House of Beauty en julle kan enige rok kies by Luniek!
Dankie aan elke dame wat aan die kompetisie deelgeneem het!
Jy het pragtig gelyk in jou swart- Luniek rok, Crizann.
DM of WhatsApp ons vir jou volgende funksie.
👗🖤🖤🖤👗
17/10/2023
Claudien in haar pragtige groen Luniek rok! Jy het pragtig gelyk!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
Rustenburg
0299
Opening Hours
| Thursday | 15:00 - 18:00 |
| Saturday | 09:00 - 17:00 |