ASMS Tennis
π₯πΎ Speler om dop te hou! πΎπ₯
ASMS Tennis Akademie is baie trots op De Wet Hoek wat gedurende afgelope Februarie aan twee TSA-toernooie in Pretoria deelgeneem het β en uitstekend presteer het! πͺπ
Hy wys ongelooflike toewyding, harde werk en veggees op die baan. De Wet maak beslis groot golwe in die junior tenniskring en is definitief βn speler om dop te hou in 2026!
Ons sien uit na wat nog voorlΓͺ β hierdie is net die begin!
15/01/2025
Mia de Wet....
Vandag spog ASMS Tennis Akademie met hierdie ongelooflike speelster! Mia het as onoorwonne uit die Noordwes tennis kampioenskappe uitgetree waar sy as die nr.1 speelster gekroon was. Sy is gekies om die provinsie te verteenwoordig as die nr.1 speler by 2025 ITP tennis toernooi waar die beste spelers van elke provinsie teen mekaar meeding.
Hierdie toernooi was vroeg in Januarie gehou te Bloemfontein en Mia het weereens uitgeblink! Sy het teen al die nr.1 spelers van die ander provinsies deelgeneem en slegs 1 wedstryd verloor.
Welgedaan Mia. Jou harde werk word raakgesien en ons almal is trots op jou!
22/08/2024