Krust
Geatest of all time!!
Flame grilled Rump on cripsy tallow fries, cowboy butter, white cheese sauce and topped with grilled matured white cheddar.
Best ''fish & chips'' in pretoria!!
Regte bierdeeg met lelker chrispy tjippies alles gebak in bees tallow. Geen saad olie nie
Regte classic Fish & Chips met regte ''beer batter'' niks sodawater kroek stories nie
HELP ASB MENSE!! Ons wil graag Krust Craft Kitchen oop maak as n depot vir insameling vir die Jacaranda FM's Project flood relief. Enige onbederfbare kos, sanitasie produkte, baba melk, water. Bring dit asb vir ons as jy die nie by die Jacaranda FM ateljee kan uit mon nie. Ons gaan alles insamelings na die Jacaranda ateljee vat sondag 25Jan. Asb mense!!! Kom ons wees deel van die oplossing. IC Coffee Street village. H/v Lynnwood en stangketting 0679244397
Sê vir ons wat jy d**k
Always so nice when our l ocal creators pop in for a bit to eat. Thanx for the support
28/12/2025
Woop woop!!
Happy sunday Everyone!!! Garlic Aiyoli mayo for some extra love today. Vetkoek Kaya Arnoux Prinsloo
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Pretoria
0050