Inform School Discipline System
08/10/2025
😅 Het jy al gevoel jy skryf meer dissiplinebriewe as lesplanne?
Of dat jy meer tyd spandeer aan admin as aan jou kinders?
Met InForm is dit klaar met die papierwerk!
👉 Jy tik net vinnig die voorval in, en binne sekondes is die ouers ingelig.
👉 Jy kry ’n duidelike prentjie van dissipline by jou skool – sonder drama.
Dis Vinnig. Billik. Eenvoudig.
En die beste deel? Jy kry weer tyd en energie vir dit wat regtig saak maak – jou klaskamer.
✅ Oorsig van dissiplinepatrone
✅ Kitsboodskappe aan ouers
✅ Sterker dissipline en reputasie
✅ Steun van jou skoolleierskap
📞 Kontak ons nou: 075 031 1132
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the school
Website
Address
Pretoria
0186