Piet
Die waarheid oor AI se waterverbruik.
29/05/2026
Vandag vertel ek vir jou die waarheid oor AI se waterverbruik. Nie aangelaste hoorsê nie.
Kyk die video hier: https://www.youtube.com/watch?v=7RgjBeBtOZE
Ek wys vir jou hoe om Apple Music met ChatGPT te gebruik.
27/05/2026
Vandag wys ek vir jou hoe om jou Apple Music te konnekteer met ChatGPT, en hoe om maklik speellyste op te stel vanaf ChatGPT.
Kyk die volle video hier: https://www.youtube.com/watch?v=V_vnxTMlagQ
Ek wys vir jou hoe om AI in Excel te gebruik. Link in Bio.
25/05/2026
In vandag se video wys ek jou om Claude te gebruik in Microsoft Excel. Ons doen 'n Wins en Verlies staat vanaf bankstate.
Kyk die video hier: https://www.youtube.com/watch?v=v8XmyQpAgIg
In vandag se video maak ons 'n vinnige advertensie en ek wys jou hoe om dit te redigeer in Canva.
22/05/2026
Ek wys jou hoe om advertensies te maak en redigeer met AI.
Ons maak 'n advertensie in Koedoe
Ons redigeer dit in Canva via hul nuwe hulpmiddel, Magic Layers.
Die skakel vir my Youtube kanaal is in my bio.
Wil jy weet hoe om jou week te beplan met AI? Ek wys jou.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Website
Address
1692