Buckridge Bonsmara

Buckridge Bonsmara

Share

BUCKRIDGE BONSMARA AANLYN VEILING 23/02/2026

https://auctions.swiftvee.com/auctions/buckridge-bonsmara-aanlyn-veiling-J7gg

BUCKRIDGE BONSMARA AANLYN VEILING Aanbod: 25 Bulle | 20 SP Vroulike Diere | 120 Kommersiële Vroulike Diere (in alle produksiestadia's)

Buckridge Bonsmaras se produksieveiling skuif AANLYN: 24 Februarie 2026 om 11:00 24/01/2026

Buckridge Bonsmaras se produksieveiling skuif AANLYN: 24 Februarie 2026 om 11:00 Dagboek die datum!Buckridge pas aan by uitdagende omstandighede en sal hulle komende produksieveiling aanlyn deur SwiftVee aanbied en ook met ‘n ander alternatief - kopers kan die aanlyn veiling by Klondike Lodge buite Vryburg bywoon, waar ’n afslaer die verrigtinge sal hanteer, streng biosekuri...

Buckridge Bonsmaras se produksieveiling skuif aanlyn – topgehalte genetika op aanbod | ProAgri 15/01/2026

Buckridge Bonsmaras se produksieveiling skuif aanlyn – topgehalte genetika op aanbod | ProAgri Die Suid-Afrikaanse beesbedryf bevind hom tans in uitdagende tye, met bek-en-klouseer (BKS) wat onsekerheid en druk op boere plaas. Tog is daar verskeie redes vir optimisme. Slag- en speenkalfpryse is tans baie gunstig, wat ’n sterk fondament vir die bedryf skep. Dit bevestig dat goeie genetika, d...

Photos from Laerskool Vryburg Primary's post 09/05/2025

Website