Photo Blocks SA
03/04/2026
GeseΓ«nde Paasfees ππ»
30/03/2026
Photo Blocks SA
β
οΈ Bestel op Whatsapp
π² 0835721559
π― Pudo (R49) of afhaal op Riversdal
ππ»Verdere inligting beskikbaar op Facebookblad
π©·β€οΈπ§‘ππππ©΅π
"Like, follow en share" asb my blad ππ»
24/03/2026
π©·β€οΈπ§‘πππ©΅ππ
Fotos van finale produkte word slegs met toestemming van kliΓ«nte op hierdie blad geplaas om u privaatheid te versekerππ»πΈ
Photos of finished products are only placed here with permission of clients in order to secure your privacyππ»πΈ
Photo Blocks SA
π©·β€οΈπ§‘πππ©΅ππ
23/03/2026
Photo Blocks SA βΌοΈ Nuwe grootte magnete nou beskikbaar!
ππ» Spesiale prys @ R25 elk - terwyl voorraad hou. Normale prys R30 elk.
Magnete, perfek vir...
π©· Fotos van troues, kinders, kleinkinders, troeteldiere, versies, ens.
π§‘ Spesiale geleenthede - Moedersdag, Vadersdag, Verjaardae, ens.
π Besigheidskaartjies, besigheidsinligting, ens.
π Fotos van plekke, toere, vakansies, ens.
π Skole, klubs, ens...
..die idees hou nie op nie βΌοΈ
π― Stuur goeie kwaliteit fotos na my op Whatsapp * 083 572 1559 *. Volle betaling voor produksie. Pudo-sluitkassies, of afhaal in Riversdal.
π Ek sien daarna uit om jou omgewing op te kikker met dΓt wat vir jou mooi is!!
π©·β€οΈπ§‘ππππ
20/03/2026
βΌοΈβΌοΈ Exciting News βΌοΈβΌοΈ
Brand new machine imported to make 80mmx53mm, top quality magnets
π©·ππ©΅ππ§‘π
Photos coming soon!!
083 572 1559
π―
12/08/2025
Baie dankie vir jou bestelling Mariska! πππ»
12/08/2025
Baie dankie vir jou bestelling Litasha! πππ»
Click here to claim your Sponsored Listing.