Vicinity Groep
08/07/2026
Vicinity Groep kuier in die Groot Ontbyt ateljee.
Vrydag, 10 Julie 2026
Skakel in om 6:40 op KykNet, kanaal 144 - hierdie gesprek kan jy nie op uitmis nie!
Bateleur Estate
Boulders Estate
02/07/2026
Volgende keer wanneer jy met Airlink vlieg, blaai gerus deur die Skyways-tydskrif en kyk uit vir Vicinity Groep se advertensie. ✈️
Of dit nou vir besigheid of plesier is – ons wens jou veilige reise toe en hoop jy geniet die vlug!
02/07/2026
📚💻 By Vicinity Groep glo ons dat voortdurende opleiding die sleutel tot groei is.
Hierdie week het ons span 'n insiggewende opleidingsessie bygewoon waar AI-veiligheid, algemene rekenaarvaardighede, Excel-wenke en ons nuwe interne stelsels bespreek is.
Deur saam te leer, bou ons aan 'n sterker span en beter diens vir ons kliënte.
Bateleur Estate Boulders Estate
26/06/2026
Vordering wat sigbaar word!
Die nuwe fase by Bateleur Landgoed neem vorm aan, met die teëlwerk en binnenshuise afwerkings wat die huise al hoe meer lewe gee.
26/06/2026
🚜 Iets opwindends is aan die gebeur by Boulders Estate!
Die werk aan die paaie en dienste vir ons nuwe fase het 'n aanvang geneem!
Vir navrae, kontak Boulders Estate by 082 296 2749
26/06/2026
Konstruksie by Bateleur Landgoed se nuutste fase, vorder goed.
Vir navrae oor die moderne 2 slaapkamer eenhede, kontak Bateleur Landgoed by 079 155 1600
23/06/2026
🚧 Vicinity @ Hazelwood neem mooi vorm aan!
Ons nuutste ontwikkeling vorder uitstekend en ons is opgewonde om die reis met julle te deel. Elke dag bring ons nader aan die voltooiing van nog 'n gehalte-ontwikkeling deur Vicinity Groep.
21/06/2026
Happy Father's Day 💙
To all the incredible dads and father figures, thank you for your strength, guidance, and unwavering support.
Wishing you a day filled with love, appreciation, and special moments with your family.
12/06/2026
Bateleur Estate maak 'n verskil.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
Mbombela
1200
Opening Hours
| Monday | 07:30 - 16:30 |
| Tuesday | 07:30 - 16:30 |
| Wednesday | 07:30 - 16:30 |
| Thursday | 07:30 - 16:30 |
| Friday | 07:30 - 16:30 |