Max-IK
Kom woon 'n gratis demonstrasieles by en deel in hierdie geleentheid om op prettige manier jou kleinding se perseptuele vaardighede te stimuleer op maat van musiek. Klasse vir babas 0 tot 6 maande en 1 tot 2 jaar begin weer binnekort! 🎶🎶
15/11/2025
Max-IK is 'n breinstimulasieprogram wat op musiek gebaseer is en word weekliks aangebied by Sonstraaltjie Stimulasie Sentrum, Kroonstad.
Ons tema is "My wonderlyfie" en hierdie week se les was "Ek kan lag en speel" 🎶🎶
10/11/2025
Ons is besig met die tema "Diereplesiere" en ons les was "Veertjies en vlerkies". Dit was baie pret! 🎶🎶
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the school
Telephone
Website
Address
Kroonstad
9500