Le Roux Couture
05/06/2026
π€ A N O U S C H K Aπ€
My mens , my Nush !!! Jy was n ongelooflike stunning bruid!! Ons heel eerste all black wedding en WOW is n understatement!
Jy het werklik so spesiale plek in ons harte gekry, 2 jaar terug het hierdie journey begin en dit voel so onwerklik dat dit verby is ,maar jy sal altyd deel van ons lewe bly. Jy het werklik n vriendin geword! Jy is nie net stunning mooi nie , maar jy het die mooiste hart !
Designer: Le Roux Couture
Photo credit: Effloresce by Ash
Venue: C'est La Belle - Klerksdorp
MUA: FranΓ©'s Transformation
10/05/2026
20/04/2026
Do not miss your chance to get your very own Le Roux Couture bridal gown!!
π±0665560339
π§ [email protected]
β₯οΈβ₯οΈβ₯οΈ
πππ
17/04/2026
πT A M L Y N π
Tamlyn Wessels se nuwe musiek video is uit, Gaan kyk gerus Tamlyn in Le Roux Couture πππ
Liefste Tamlyn baie dankie vir hierdie Groot eer!!! Jy is werklik n amazing mensie van Binne en buite.
Mag ons nog baie jare saam werk!
Ons Love jou nuwe liedjie Plan B dis is amazing!!!
Tamlyn Wessels - Plan B (Official Music Video) Music video by Tamlyn Wessels performing Plan B (Official Music Video).(C) 2026 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under Select Musiek a division of ...
16/04/2026
π©·LAYLA π BRUIDSMEISIES π©΅ BLOMMEMEISIE
Girls julle het absoluut drop dead gorgeous gelyk in julle Le Roux Couture rokke !
Designer: Le Roux Couture
Venue: TJIRP
16/04/2026
πL A Y L Aπ
Mooiste Layla n hele hele Paar jaar terug het Hendrik jou eerste rokkie gemak as baie Klein dogtertjie en daarna jou matriekafskeid rok en nou jou Groot dag!! ππ
Dit is so Groot eer vir ons gewees ! Jy is n stunning mensie van Binne en buite en dit is net n plesier om deel te kan wees van jou lewens journey!
Mag julle net gebless wees in julle lewe vorentoe!
Designer Le Roux Couture
Venue : TJIRP
Click here to claim your Sponsored Listing.
Contact the school
Telephone
Website
Address
2571
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 18:00 |
| Tuesday | 08:00 - 18:00 |
| Wednesday | 08:00 - 18:00 |
| Thursday | 08:00 - 18:00 |
| Friday | 08:00 - 18:00 |
| Saturday | 08:00 - 18:00 |