Disa 95.9FM

Disa 95.9FM

Share

18/06/2026

Hartlike goeie môre Disa familie.

Elke Donderdag om 14:00 nooi ons n skrywer om ons van hul jongste pennevrug te kom vertel tydens die program *Boekresensie*. Vandag het Tessa Gaffley die absolute voorreg om met *Louise Viljoen te gesels, oor haar boeke getiteld *Gesinstyd met God,* en ook die boek genaamd *Toevlug* . Jy wil nie haar boeiende verhaal, misloop nie.

Skakel in op *Radio Disa 95.9 FM* of as jy buite ons uitsaai gebied is klik gerus "listen" op ons webblad www.disafm.co.za

*Radio Disa,* ons verkondig Christus onbeskaamd.

18/06/2026

Hartlike goeiedag, Disa familie.

Donderdae, om 12:30 in die program *"Skatkis vol juwele"* het gaste bo die ouderdom van 60 jaar die geleentheid om jou te vermaak met hul kinderjare stories. Vandag gesels, ek Tessa Gaffley, met *Eleanor Denise Damon*

Jy wil nie vandag se, lekker-lag-storie misloop nie.

Skakel in op Radio Disa 95.9 FM of as jy buite ons ontvangs gebied is, klik "listen" op ons webblad www.disafm.co.za

Vetel jou vriende van *Radio Disa 95.9 FM* , en ons vertel hulle van Christus.

Want your business to be the top-listed Media Company in Grabouw?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Address

Corner Of N2 And Oudebrug Road
Grabouw
7160