Find places of worship in Grabouw. Listings include Discipleship Outreach Movement Church, Christ Gospel Church of Grabouw, Harvest Time Family Ministry.
Welkom by NGK Grabouw! Ons glo dat ons geroep is om getuies van God se liefde in die wêreld te wees.
Die NGK Grabouw het ontstaan as ‘n buitewyk van die NGK Somerset-Wes Gemeente. In 1850 is die eerste diaken (LH Delport) aangewys en vier jaar daarna in 1854 is die eerste ouderlin...