Sapawu
18/01/2014
SAPAWU NEEM KARATARA IN. PASOP BOERE SAPAWU IS DAAR OM ALLE ONGEREGTIGHEID UIT DIE WEG TE RUIM.
Ons sê: Beter sosiale voordele vir al ons lede soos provident funds, lewensversekering ens. Beskerming vir alle werkers in alle forums. Daarom glo ons: Vakbonde bevorder werkers belange nie politieke of persoonlike belange nie. Viva SAPAWU Viva! Vir die werkers, deur die werkers.
SAPAWU sal aahou om 'n "geen verdraagsaamheid houding" teen afdankings, afleggings en diskriminasie in die werkplek te hê. Veral ons plaasmense is ons eerste prioriteit en vir onwettige plaasuitsettings wys ons wolftande geslyp deur die fynste regskuns. Die oud apartheid manier van ons plaasmense skyf na die munisipale areas onder die dekmantel van sosialisering sal ons kaalgat uitrek in die openbaar in die hoogste regsforums.
Ons het ons amptelik ons grenselyne verle tot in die Langkloof Distrik. Ons gaan ons mense daar bedien 2014 en toesien dat die regte van plaas werkers beskerm word.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the practice
Website
Address
George
6530