God eloos
Hello almal
Ons wil net vinnig iets duidelik maak aan almal wat al op ons blad ingeteken het, en ook aan die wat oorweeg om te subscribe.
Ons ondervind tans probleme met Facebook se subscription tool, en dit werk nie soos dit moet nie. Ons wil nie hê enige iemand moet nou subscribe nie, en ons vra ook dat die wat reeds ingeteken het, asseblief hul subscription kanselleer vir eers.
Ons werk daaraan om die probleem op te los, en sal julle laat weet sodra alles weer reg werk.
Dankie vir julle support en begrip – ons waardeer dit baie 🙏
Pappa wil eers sy 'motivering' sien😂🍻
Malema maak alles beter🎬✨️
Click here to claim your Sponsored Listing.
Contact the business
Telephone
Address
Opening Hours
| Monday | 09:00 - 17:00 |
| Tuesday | 09:00 - 17:00 |
| Wednesday | 09:00 - 17:00 |
| Thursday | 09:00 - 17:00 |
| Friday | 09:00 - 17:00 |
| Sunday | 09:00 - 15:00 |