Wyse woorde

Wyse woorde

Share

20/02/2026

Almal wat jou gebreuk het sal terug kom na jou toe en se dat hulle het jou nodig ✔️✔️

20/02/2026

Die Here sal jou nie in di steek laat nie🙌🙌die seer wat jy nou in die oog staar is maar net tydelik✔️🙌

Beter dinge is opad na jou toe alles sal uitwerk op die einde van die dag vir jou❤️

16/02/2026

Groete familie✔️❤️

Mag die n geseende week wees vir een en elk, mag die guns van die Here oor U hule wees deur die onbekende week🙌🙌

Want your public figure to be the top-listed Public Figure in Despatch?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Address

Peterson Street
Despatch