Delicious Netball Club
14/06/2026
Saterdag, 13 Junie 2026 het ons nog 'n oorwinning behaal 👏 Pragtige wedstryd teen Montagu A waar ons hulle klop met 41-24 🔥.
Welgedaan meisies! ❤️💚
Speler van die wedstryd: Mikayla ⭐️
❤️💚
25/08/2025
Heerlike Roti verkope hierdie komende vrydag! 🤭
Kaartjies kan gekry word by elke bestuurslid en netbal speelster.
❤️💚
29/06/2025
Namens Delicious Netball Club wil ons vir een en elkeen hartlik bedank vir hul ondersteuning met ons loodjie trekking tussen Delicious Rugby Klub Ceres en Roses United Rugby Club. Dit was 'n groot sukses 🔥.
Die 3 wenners en tellings loop as volg:
1. 38-19 (Edwina)
2. 38-20 (Gaynor VD Winter)
3. 38-21 (Danzil Angle)
Geluk aan Edwina wat "on the dot" was 🫡 hier spog sy met die oorhandiging van die 1ste prys 👏🥳.
❤️💚🇮🇹
Click here to claim your Sponsored Listing.