360ProManagement
24/12/2024
Geseënde Kersfees aan al ons mense en n opwindende nuwe jaar!!!
29/04/2024
Dak Mark elke laaste naweek van die maand!!
Kom dans tussen die stalletjies want Oppi Dak word daar gedans, gefliek geeet, ge-konferensie, ge-matriekafskeid, ge-teater, gespeel en ge-ALLES!!
Die dak is groot genoeg om ENIGE iets en ALLES daar te doen!!
Hou ons dop, daars n nuwe adres in die dorp!
Want your establishment to be the top-listed Arts & Entertainment in Centurion Outlying?
Click here to claim your Sponsored Listing.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Address
Centurion Outlying