Mnr en Mej Rassie
12/09/2019
Mnr en Mej Rassie 2019 is....
Dano Kruger en Tinnerie Barnard 👑
Baie geluk aan die volgende finaliste:
1ste Prinses - Leoné van Niekerk
2de Prinses - Lianka Wurth
1ste Prins - Walter von Brandis
2de Prins - Driekus Geldenhuys
Mnr Fotogenies - Cayden Swanepoel
Mej Rassie Woema "kykerskeuse" - Tinnerie Barnard
Mej Persoonlikheid - Phumla Mabena
Mej Debutant - Tinnerie Barnard
En ons 2 projek wenners is Chenne Loots en Driekus Geldenhuys
09/09/2019
Mnr en Mej Rassie finaliste Christoff en Leanrie het by die sizanani skooltjie gaan herstelwerk doen asook gaan kos uitdeel vir die kinders 😁
08/09/2019
05/09/2019
Die kronings-aand is 'n week weg!!
Koop nou jou kaartjie by die skoolkantoor!
👑
05/09/2019
Mej Rassie finalis Minke Vorster het gaan lekker goed uitdeel en vir hulle plante gegee om te plant by die Ubuhle skooltjie! Sy het leerders van ons skool ook betrek om te help!
Die kindertjies se harte het behoorlik geglimlag 😁
30/08/2019
🥿👖👕🥫Mnr en Mej Rassie finalis Tinnerie Barnard het vir die Loeries nog kruideniersware en 2 bokse klere gegee! 🥫👕👖🥿
!!!
30/08/2019
Stemlyn is nou gesluit!
Stemlyn sluit oor 5 minute!!
28/08/2019
Mnr en Mej Rassie finalis Chenné Loots deel nog een van haar bewusmakings veldtogte!!
Om die FG SECRET WEAPON te ken en dit te gebruik, is een van die belangrikste dinge wat elkeen moet leer. Dit is wat die leerlinge van Alètheia Akademie geleer het tydens ons 6e Human Trafficking bewusmakings projek op Woensdag 28 Augustus 2019 in Bronkhorstspruit.
Baie dankie Alètheia dat ons julle leerlinge meer kon kom leer oor wat die woord HUMAN TRAFFICKING beteken en dat elkeen in sy/haar eie manier 'n FG SUPERHERO is.
Click here to claim your Sponsored Listing.
