Pro Hunters Accessories
10/12/2025
To all our valued customers.
We are busy upgrading our website and will let you know as soon as we are done.
15/03/2025
Verskeie soorte skietsakke gemaak van Rip Teck Canvas, egte leer en gevul met fyn band poeier vir gewig, stabiliteit en vorm.
Oor bakkie se deur of oor jag tralies: Die binnekant van die voertuig se been het rekkies op vir ammo. Die skietsak deel is 25cm (L) x 19cm (H) x 13cm(B). Die binne en buite bene is 25cm lank. Totale gewig van 4.5kg. R450.00
X-vorm 40cm (L) x 35cm (B) x 30cm (H). Totale gewig van 5.8kg. R500.00
Reghoekigge vorm 20cm (L) x 12cm (B) x 15cm (H). Totale gewig van 2kg. R350.00
Courier Landswyd deur Courier Guy, PostNet of Paxi. (Koste nie ingesluit)
Kontak Maryke op 082 311 3044 of Liezel op 082 820 8576 vir meer inligting.
25/02/2025
Skietsak vir bakkie se deur, gemaak van Rip Teck Canvas, egte leer en gevul met fyn band poeier vir gewig, stabiliteit en vorm. Die binnekant van die voertuig se been het rekkies op vir ammo. Die skietsak deel is 25cm (L) x 19cm (H) x 13cm(B). Die binne en buite bene is 25cm lank. Totale gewig van 4.5kg. R450.00
Courier Landswyd deur Courier Guy, PostNet of Paxi. (Koste nie ingesluit)
Kontak Maryke op 082 311 3044 of Liezel op 082 820 8576 vir meer inligting.
28/11/2024
Bestel 'n unieke geskenk vir die hengelaar in jou lewe of vir jouself:
Katrol sakke, Visstok sakke met katrol nog aan, Landing matte, Bait boot sakke en nog vele meer kan gemaak word
Katrol en spoel sakke in 600D Materiaal, met spons beskerming en Polyester lining. Katrol sak vir 2 katrolle en Spoels @ R350.00, Vir 4 katrolle en spoels@ R500.00 en vir 6 katrolle en spoels @ R650.00. Katrol sak vir 4 katrolle R330.00. Alle sakke in Pienk camo R50.00 ekstra
Of
Hengel sak met katrol steeds aan, of sonder katrol gemaak van 600D Canvas met spons beskerming en polyester lining. 8 to 14". Pryse van R900.00 tot R1300.00
Of
Landing mat gemaak van 600D Canvas en 550gsm PVC, gevul met 8mm polyester balletjies @ R750.00
Of
Bait boot sak gemaak van 600D Canvas met/sonder sak agter vir remote en met of 10mm foam rubber beskerming net onder of onder en aan kante. Pryse wissel van R800.00 tot R1200.00 afhangende van foam rubber en mates.
Verskeie kleure beskikbaar.
Courier landwyd deur Courier Guy, Pep of Postnet (koste nie Ingesluit)
Kontak Maryke op 082 311 3044 of Liezel op 082 820 8576
17/04/2024
Verskeie items gemaak vir perde.
Numnah @ R500.00 sonder borduur
Somer kombers @ R750.00 sonder borduur
Winters kombers @ R950.00 sonder borduur
Boxing boots @ R650.00 per stel sonder borduur
Saal Cover @ R350.00 sonder borduur
Kontak Maryke op 082 311 3044 of Liezel op 082 820 8576 vir meer inligting. Courier deur Courier Guy, Postnet, Pep nie ingesluit. Kan ook eie Pudu reel
14/04/2024
Hokkie sakke afgelewer vir 'n opgewonde, reg vir aksie span. Baie dankie vir die geleentheid om die pragtigge sakke te kon maak. R550.00 elk, sonder borduur en courier. Kontak ons gerus vir enige tipe sakke.
Maryke 082 311 3044
Liezel 082 820 8576
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
Bronkhorstspruit
1510