Jacobus Silwer
06/06/2026
Wat gebeur wanneer jy alles wat bekend is, laat vaar? 🎨✨
In LEFT verruil Jacobus Silwer beheer vir onsekerheid deur uitsluitlik met sy nie-dominante linkerhand te werk. Die resultaat is ’n uitstalling wat kwesbaarheid, transformasie en die skoonheid van die onvolmaakte ondersoek.
⏳ Elke dag | 08:00 tot laat
🎟️ GRATIS
📍 kykNET Scaena-voorportaal